Welcome to Musiekpret

Musiekpret is a fun-filled musical game show for young and old where everyone gets a chance to play. The game can be adapted to suit your unique event need. The game will challenge you whether you are a music boffin or an average joe and we are certain that you will enjoy it and relax at the same time. We are unique for:

  • Fund Raisers

Musiekpret is a family friendly game show and it does not take a lot of effort to organize. Funds are raised by selling tickets or tables and we also make use of "fines" to raise more funds.

  • Year End Functions

Sit back and relax while we take care of the arrangements for your year end function with our fun filled musical program. This is ideal to forget about the stress of the year and will recharge you for the new year!

  • Team building

Everyone plays together and gets a turn. The game will get you out of your comfort zone as team members work together to score extra points. The greater the team spirit, the greater the chance to win extra points and prizes.

  • Birthday Parties

Unforgetable birthday parties where the entire family can join in on the fun and it is also a great occasion for an exciting theme or fancy dress party!

 

Welkom by Musiekpret

Musiekpret is ‘n lekker musiek spel waaraan oud en jonk kan deelneem. Almal kry deel aan die pret.  Dit is min moeite om te reel. Daar is verskeie moontlikhede om elke geleentheid uniek te maak. Dit akkomodeer nie net die musiek kenner nie maar ook die “elke dagse ou” en is perfek vir almal wat hulself wil geniet of sommer net wil ontspan.  Musiekpret is uniek vir:

  • Fondsinsameling

Musiekpret is ‘n gesinsvermaak speletjie wat min moeite is om te reel. Fondse word ingesamel met kaartjie verkope en moontlike boetes wat spanne met ‘n bree glimlag skenk.

  • Jaareindfunksies

Sit terug en ontspan met  ons lekker pretbelaaide musiek program. Vergeet vir  ‘n ruk van die besige jaar wat verby is en laai jou batterye vir die jaar wat voor le.

  • Spanbou

Almal speel saam en kry deel aan die pret. Se totsiens vir die gemaksones en klim uit jou kassie maar onthou die spangees, dit mag jou dalk net ekstra punte of ‘n prysie  in die sak bring.

  • Verjaardagpartytjies

Vir ‘n unieke, onvergeetlike partytjie waar  die hele familie kan saam speel en LEKKER lag. ‘n Goeie geleentheid vir ‘n tema partytjie.

 

Musiekpret is ‘n lekker musiek spel waaraan oud en jonk kan deelneem. Almal kry deel aan die pret. Dit is min moeite om te reel. Daar is verskeie moontlikhede om elke geleentheid uniek te maak. Dit akkomodeer nie net die musiek kenner nie maar ook die “elke dagse ou” en is perfek vir almal wat hulself wil geniet of sommer net wil ontspan. Musiekpret is uniek vir:

· Fondsinsameling

Musiekpret is ‘n gesinsvermaak speletjie wat min moeite is om te reel. Fondse word ingesamel met kaartjie verkope en moontlike boetes wat spanne met ‘n bree glimlag skenk.

· Jaareindfunksies

Sit terug en ontspan met ons lekker pretbelaaide musiek program. Vergeet vir ‘n ruk van die besige jaar wat verby is en laai jou batterye vir die jaar wat voor le.

· Spanbou

Almal speel saam en kry deel aan die pret. Se totsiens vir die gemaksones en klim uit jou kassie maar onthou die spangees, dit mag jou dalk net ekstra punte of ‘n prysie in die sak bring.

· Verjaardagpartytjies

Vir ‘n unieke, onvergeetlike partytjie waar die hele familie kan saam speel en LEKKER lag. ‘n Goeie geleentheid vir ‘n tema partytjie.

 
Who's Online
We have 2 guests online
Newsletter Signup
Enter your details to subscribe to our newsletter:
Facebook Fans
Facebook Fanbox 1.5.x.0
Follow Us

By: TwitterButtons.com